Jak de priester biography examples
Jak de priester biography examples for kids
Jak de priester biography examples list!
Jak de Priester
Jak de Priester | |
|---|---|
| Geboortenaam | Jako Roux |
| Oorsprong | Parys, Oranje-Vrystaat |
| Genres | Kontemporêr |
| Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer, digter, TV-aanbieder |
| Instrumente | Stem, Klavier |
| Jare aktief | – tans |
| Lede | Altus Muller (pianis) |
Jak de Priester is 'n Afrikaansesanger en skrywer.
Hy is in deur die ATKV as wenner van die Crescendo-sangkompetisie aangewys. Van sy treffers sluit in: Sally Williams Nougat en Groen Mamba.
Jak de priester biography examples
Hy het ook die temalied van KykNET se sepie, Binnelanders geskryf en gesing.[1]
Loopbaan
[wysig | wysig bron]Jak de Priester word as Jako Roux[2] in Parys in die Vrystaat gebore, waar hy sy laerskoolopleiding aan die Laerskool H.F.
Verwoerd ondergaan en op die hoërskool op die dorp matrikuleer. Na skool studeer hy eers drama aan die Universiteit van Pretoria, maar skakel dan oor na gewone B.A.-studies. Hy verwerf ’n B.A.-graad en Hoër Onderwysdiploma, met Duits en Frans as onderrigvakke.
Hier